【實用教育app】Ollie Onthou deur Cleverkiddo|最夯免費app

【實用教育app】Ollie Onthou deur Cleverkiddo|最夯免費app

分享好友

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

Bou jou kind se geheue en taal met Ollie Onthou. Die drie aktiwiteite is daarop gemik om verskillende aspekte van die geheue te ontwikkel.Die kind word nie gepenaliseer vir verkeerde antwoorde nie, maar eerder aangemoedig om aan te hou probeer. Afrikaanse idiome en sêgoed word telkens herhaal om ons taal by ons kinders op te skerp :-) Die eerste weergawe bevat slegs wilde diere. Die aktiwiteite se moeilikheidsgraad word bepaal deur die ouderdom wat die kind gekies het. Die 3 speletjies is* Geheue Kaartjies* Ouditiewe Geheue* Visuele GeheueGeheue KaartjiesGebaseer op die ou bekende speletjie waar die kind 2 eenderse kaartjies moet omdraai om 'n pakkie te vorm, leer die kind om posisie te onthou. Die kaartjies bevat verskillende wilde diere en wanneer die kind 'n pakkie kry, kry hy ook 'n lekker verrassing as die leeu vir hom brul, en Ollie trompetter.Ouditiewe GeheueEen van die toetse vir skoolgereedheid is of die kind 4 uit 5 items wat aan hom opgenoem is kan onthou. Hierdie speletjie oefen juis hierdie geheue. Ollie benoem 'n aantal wilde diere afhangende van die kind se ouderdom en daarna word 'n klompie diere gewys waarvan die kind dan die moet kies wat opgenoem was. Visuele GeheueHier kan die kind leer om items wat hy gesien het te onthou. Diere sal agter 'n bos inbeweeg en dan moet die die kind die diere uitwys wat agter die bos is.

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

免費玩Ollie Onthou deur Cleverkiddo APP玩免費

免費玩Ollie Onthou deur Cleverkiddo App

Ollie Onthou deur Cleverkiddo APP LOGO

Ollie Onthou deur Cleverkiddo LOGO-APP點子

Ollie Onthou deur Cleverkiddo APP QRCode

Ollie Onthou deur Cleverkiddo QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知iOS
App Store
1.1
App下載
$2.99
2014-11-142015-06-04
分享app
上一個APP
下一個APP

高評價教育App推薦

Be Edmond

Be Safe - Time matters! When you need help in an emergency, it is up to you to reach out. Here are links to the people who can help you. Whether it is …
깨는 영어단어

#### 깨는 영단어 3000 무료 ######### 3000개의 단어+음성 무료 ####초등과정에서 중학과정까지의 필수 단어 3000개를 무료로 학습 할 수 있는 버전 #### 4단계의 레벨 구성 ####깨는 영단어는 총 4단계 레벨로 구성되어 있고 각 레벨별로[단어 …
Meijin

Meijin provides you with a simple way of reviewing Hiragana and Katakana, and the Romaji equivalents of each character set.The app can be used in both …