【實用教育app】Hoërskool Eldoraigne|最夯免費app

【實用教育app】Hoërskool Eldoraigne|最夯免費app

分享好友

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

Geleë in Centurion en binne bereik vanaf verskillende hoofweë, is die Hoërskool Eldoraigne vir die afgelope 40 jaar 'n opvoedkundige tuiste vir meer as 1662 leerlinge.

Die skool beskik oor genoegsame en uitstekende fasiliteite vir akademiese onderrig sowel as vir die beoefening van buitemuurse aktiwiteite.

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

Hoërskool Eldoraigne se volgehoue, uitstaande matriekuitslae is gewis 'n weerspieëling van die kerngesonde benadering tot die akademie. Alle vakke behaal jaarliks persentasies ver bo die gemiddelde. Ons spog met 404 onderskeidings.

Wat sporthoogtepunte betref, neem die skool deel op die hoogste vlak in al die sportsoorte. Hoërskool Eldoraigne RESORTEER onder die tien topskole in Pretoria.

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

Hoërskool Eldoraigne is 'n toonaangewende kultuurskool en presteer uitstekend op verskeie gebiede.

Op beide sport- en kultuurgebied lewer die skool gereeld provinsiale en nasionale wenners.

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

Opwindende tradisies maak die Hoërskool Eldoraigne uniek en dié plek om te wees. 'n Plek waar kinders hulle volle potensiaal kan verwesenlik!

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

【免費教育App】Hoërskool Eldoraigne-APP點子

免費玩Hoërskool Eldoraigne APP玩免費

免費玩Hoërskool Eldoraigne App

Hoërskool Eldoraigne APP LOGO

Hoërskool Eldoraigne LOGO-APP點子

Hoërskool Eldoraigne APP QRCode

Hoërskool Eldoraigne QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知Android
Google Play
4.0.1
App下載
免費
1970-01-012015-01-14
  • Hoërskool Eldoraigne
  • 分享app
    上一個APP
    下一個APP

    高評價教育App推薦

    BabyGarden

    This application is designed for children 2 to 10 years. It makes learning fun.With this application, children can learn and play alone. All the instr …