【實用教育app】Donkie Joukie en die Perde|最夯免費app

【實用教育app】Donkie Joukie en die Perde|最夯免費app

分享好友

【免費教育App】Donkie Joukie en die Perde-APP點子

Oulike Afrikaanse stories vir kleuters.

Donkie Joukie is soms 'n bietjie deurmekaar... maar gelukkig is sy vriendin, Inki-Onkie, altyd naby om te help!

Die twee donkies se avonture is ideaal vir kinders tussen 2 en 5 jaar - wat dit sommer baie sal geniet. Donkie Joukie kan soos 'n storieboek vir 'n kleuter gelees word en lei tot 'n belangrike gesprek oor hoe uniek en spesiaal elke kleuter is.

Maar, vir daardie tye wat Mamma of Pappa net so 'n bietjie alleen tyd nodig het, kan die storie deur die app voorgelees word met interaktiewe verassings op elke bladsy.

Donkie Joukie is ontwikkel deur ouers, met heelwat hulp van hul kleuters, en bevat geen advertensies wat per ongeluk gekies kan word nie.

Hierdie is die eerste weergawe, asook die eerste in wat ons hoop 'n wonderlike reeks gaan wees. Stuur asseblief kommentaar, idees en gee ons asseblief ook goeie ratings!

Donkie Joukie is 'n inisiatief van Oasis in Suid-Afrika - 'n groep mense wat leef om ons land 'n beter plek te maak. 'n Plek waar ons, ons kinders en hul kinders almal hul volle potensiaal kan bereik.

Deur die app te koop, help jy om unieke geleenthede te bied vir jong mense wat leer om skrywers, grafiese kunstenaars en IT kenners te word.

【免費教育App】Donkie Joukie en die Perde-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Perde-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Perde-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Perde-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Perde-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Perde-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Perde-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Perde-APP點子

免費玩Donkie Joukie en die Perde APP玩免費

免費玩Donkie Joukie en die Perde App

Donkie Joukie en die Perde APP LOGO

Donkie Joukie en die Perde LOGO-APP點子

Donkie Joukie en die Perde APP QRCode

Donkie Joukie en die Perde QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知Android
Google Play
v1.0.0
App下載
GBP$1.87
1970-01-012015-03-11
分享app
上一個APP
下一個APP

高評價教育App推薦

EasyTable

Easy table is a courses schedule for student.Features:1. So easy to use, Minimal user's inputs2. Support a single, bi-weekly3. Support the view of the …