【實用教育app】Donkie Joukie en die Prinses|最夯免費app

【實用教育app】Donkie Joukie en die Prinses|最夯免費app

分享好友

【免費教育App】Donkie Joukie en die Prinses-APP點子

Oulike Afrikaanse stories vir kleuters. Donkie Joukie is soms 'n bietjie deurmekaar... maar gelukkig is sy vriendin, Inki-Onkie, altyd naby om te help!

Die twee donkies se avonture is ideaal vir kinders tussen 2 en 5 jaar - wat dit sommer baie sal geniet. Donkie Joukie kan soos 'n storieboek vir 'n kleuter gelees word en lei tot 'n belangrike gesprek oor hoe uniek en spesiaal elke kleuter is.

Maar, vir daardie tye wat Mamma of Pappa net so 'n bietjie alleen tyd nodig het, kan die storie deur die app voorgelees word met interaktiewe verassings op elke bladsy.

Donkie Joukie is ontwikkel deur ouers, met heelwat hulp van hul kleuters, en bevat geen advertensies wat per ongeluk gekies kan word nie.

Hierdie is die eerste weergawe, gratis en verniet! Kyk ook gerus na die ander drie stories in die reeks wat te koop is.

Stuur asseblief kommentaar, idees en gee ons asseblief ook goeie ratings!

Donkie Joukie is 'n inisiatief van Oasis in Suid-Afrika - 'n groep mense wat leef om ons land 'n beter plek te maak. 'n Plek waar ons, ons kinders en hul kinders almal hul volle potensiaal kan bereik.

Deur die app te koop, help jy om unieke geleenthede te bied vir jong mense wat leer om skrywers, grafiese kunstenaars en IT kenners te word.

【免費教育App】Donkie Joukie en die Prinses-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Prinses-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Prinses-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Prinses-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Prinses-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die Prinses-APP點子

免費玩Donkie Joukie en die Prinses APP玩免費

免費玩Donkie Joukie en die Prinses App

Donkie Joukie en die Prinses APP LOGO

Donkie Joukie en die Prinses LOGO-APP點子

Donkie Joukie en die Prinses APP QRCode

Donkie Joukie en die Prinses QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知Android
Google Play
1.4
App下載
免費
1970-01-012015-04-24
分享app
上一個APP
下一個APP

高評價教育App推薦

胎教故事

给胎儿讲故事是一项不可缺少的胎教内容,讲故事时孕妇应把腹内的胎儿当成一个大孩子,娓娓动听的边说亲切的语言,通过语言神经传递给胎儿,使胎儿不断接受客观环境的影响,在不断变化的文化范围中发育成长。本应用集合经典童话、成语故事,益智类故事,每天定时给腹中的宝宝听故事,可以让胎儿有一种安全与温暖的感觉,孕妇 …
Equations

Developed by Esam Almohimmah EQUATIONS is an app that helps you to solve equations, find common constants, and get common formulas.It consists of thre …
解高次方程

一元高次方程的求解利器,能够求出高次方程所有的根,包括实根和虚根,应付平时的高次方程绰绰有余。免費玩解高次方程 APP玩免費免費玩解高次方程 App解高次方程 APP LOGO解高次方程 APP QRCode熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期中國 ChinaWindowsWindow …